Francois Boyce vier die voorreg van vaderskap in sy nuwe enkelsnit: “Om Jou Pa te Wees”.
Sleutelwoord Argiewe:Rudi Claase
“Uyenze (Doen Dit)”
Die geliefde Suid-Afrikaanse sangeres Andriëtte stel haar splinternuwe enkelsnit
“Uyenze (Doen Dit)” vry – ’n energieke, opbouende liedjie wat luisteraars aanmoedig om hul drome te leef, kanse te vat en weer in hulself te glo.
