Andriëtte kuier by Die Boer teater restaurant in Durbanville op 6 en 7 Oktober 2020 om 20h30. Die keer met die musiek van haar splinternuwe album, Hartsland, met pianis Rainer Jadischke.

Kaartjies kos R160 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Lewer kommentaar

Leave a Reply