Crous & Carstens: Springbok Nude Girls Unplugged bring twee van Suid-Afrika se bekende rockfigure bymekaar vir ‘n intieme aand van musiek, stories en eerlikheid.
Kategorie Argiewe:Musiek
Watershed se voorsanger bring akoestiese optrede na Die Boer
Musiekliefhebbers word genooi na ‘n sonderlinge, intieme optrede van een van Suid-Afrika se mees musikale stemme.
Royal Kalahari
Afrikaanse sanger-liedjieskrywer Ampie keer terug met sy nuutste enkelsnit, “Royal Kalahari” — ’n diep, beeldryke ode aan een van Suid-Afrika se mees ikoniese landskappe, waar natuur, geskiedenis en spiritualiteit ineenvleg.
Hokaai Hokaai
Anton Goosen skryf: “Hokaai hokaai” handel oor liefde, lig en hoop omdat dit simbolies die essensie van menswees is, Die romantiese agtergrond is die Karoo: die Seweweekspoort in die Klein Swartberg en Toorkop naby Ladismith. Bo in die berg brand ‘n liggie van liefde om die vryersklong op sy wit perd te lok …
Môre sal die son weer skyn
Billy Paulson is ʼn veelsydige persoon wat bekend is vir sy bydraes as sanger, liedjieskrywer, gemeenskapsaktivis, motiveringspreker en eiendomsagent.
Gé Korsten Fees by die Voortrekker Monument
Lefra Produksies bied ’n wonderlike Gé Korsten Fees aan by die Voortrekker Monument in Pretoria op Saterdag, 27 Junie 2026. Die Fees skop af om 11:00 met gaskunstenaars Ruan Josh, Mari Bosman en Francois van Rensburg. Liewe Heksie kom die kinders vermaak met die volle produksie, LIEWE HEKSIE EN BOTTERBLOM. Die Gé Korsten Fees word …
Klassiek ontmoet Pop by Emperors Palace
Wat gebeur wanneer opera en pop, klassieke elegansie en moderne energie, op dieselfde verhoog ontmoet?
“Ek En Jy Bly Oor”
“Ek En Jy Bly Oor” is Lu-Anél, se nuutste enkelsnit.
“Tussen Hemel en Hel”
Jeremy James se “Tussen Hemel en Hel” is ’n kreet van volharding en deursettingsvermoë, en dra uiteindelik ’n diep boodskap van hoop.
“Kaal Sigarette”
Met sy jongste vrystelling by Universal Musiek, lewer Franco ’n atmosferiese en rou eerlike snit wat onmiddellik aandag trek.
