Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Kategorie Argiewe:Musiek

To Whom This May Concern, World Tour

Jill Scott CREDIT_ Kennedi Carter 2026

Na die onlangse aankondiging van die wêreldtoer, is aanhangers regoor die wêreld, insluitend Suid-Afrika, verheug oor die koms van die bekroonde R&B- en neo-soul-sangeres en liedjieskrywer Jill Scott.

Gepubliseer deurRoekeloos06/06/202604/06/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Jill Scott, Kennedi CarterLos kommentaar op To Whom This May Concern, World Tour

“Jy Weet Net Hoe”

Jy weet net hoe - Houtsnaar

HoutSnaar stel ’n splinternuwe enkelsnit, “Jy Weet Net Hoe”, bekend – ’n vars en energieke vrystelling wat ’n nuwe hoofstuk vir die groep inlui.

Gepubliseer deurRoekeloos04/06/202604/06/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Houtsnaar, Ruan GraaffLos kommentaar op “Jy Weet Net Hoe”

Hou jy ook van ’n Malmesbury bry? Want dan het jy dalk net “Moeilikheid”

Moeilikheid - Julanie J

Julanie J se nuutste enkelsnit is “Moeilikheid”.

Gepubliseer deurRoekeloos02/06/202603/06/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Julanie JLos kommentaar op Hou jy ook van ’n Malmesbury bry? Want dan het jy dalk net “Moeilikheid”

Lankal te laat

Lankal te Laat - Dian Roux

Met sy eerste Afrikaanse vrystelling, “Lankal te Laat”, betree Dian Roux ’n nuwe hoofstuk – nie net in sy loopbaan nie, maar ook in sy persoonlike verhaal.

Gepubliseer deurRoekeloos01/06/202601/06/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Dian RouxLos kommentaar op Lankal te laat

Kom ons word saam oud

Eugene

Die gewilde Afrikaanse sanger Eugene se splinternuwe enkelsnit, “Kom Ons Word Saam Oud”, is ’n roerende liefdeslied wat die skoonheid van ware, blywende liefde vier.

Gepubliseer deurRoekeloos30/05/202628/05/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: EugeneLos kommentaar op Kom ons word saam oud

“Sommer So”

Wouter van de Venter

Met sy nuutste enkelsnit, “Sommer So”, bewys Wouter van de Venter weer dat eerlike,
reguit Afrikaanse musiek steeds diep kan tref.

Gepubliseer deurRoekeloos28/05/202626/05/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Wouter van de VenterLos kommentaar op “Sommer So”

“Ek is Meer”

Ek is Meer - Vita Lu

Vita Lu (Vee-ta Loe) se jongste is ’n kragtige rock-verwerking van haar vorige komposisie “Vuurlelie” en is opgeneem deur die talentvolle sanger Leo Sonskyn.

Gepubliseer deurRoekeloos27/05/202626/05/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Leo Sonskyn, Vita LuLos kommentaar op “Ek is Meer”

“By die môrester se punt”

By die môrester se punt- JJ Stephens

Met sy nuutste enkelsnit, “By die môrester se punt”, nooi JJ Stephens luisteraars uit na ’n stil, reflektiewe ruimte waar verlede en toekoms mekaar ontmoet.

Gepubliseer deurRoekeloos26/05/202621/05/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: JJ StephensLos kommentaar op “By die môrester se punt”

“Lorrie man”

Lorrie Man - Anton Myburgh

Anton Myburgh stel sy splinternuwe enkelsnit, “Lorrie man,” bekend – ’n roerende huldeblyk aan die ikoniese vragmotorbestuurders wat Suid-Afrika se paaie aandurf en die land aan die beweeg hou.

Gepubliseer deurRoekeloos25/05/202621/05/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Anton MyburghLos kommentaar op “Lorrie man”

“Lig bly lig”

Lig bly lig - Arno Jordaan

In ’n tyd waar nuusopskrifte swaar dra en baie mense stil-stil hul eie storms trotseer, bring Arno Jordaan ’n lied wat soos ’n sagte hand op die skouer voel.

Gepubliseer deurRoekeloos23/05/202621/05/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Arno JordaanLos kommentaar op “Lig bly lig”

Posts pagination

Nuwer artikels 1 … 6 7 8 9 10 … 317 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • PowerBall vs PowerBall Plus: What’s the Difference?
  • Rock 4 – Ladies of Rock
  • Bafunny Bafunny 2026
  • Lente in die lug – Amira Willighagen
  • Richann Brüssow – Mielielande

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Fer oor Vergete herinneringe
  • Zoé ruk die masker af oor uitbranding en die prys van drome – Roekeloos.co.za oor Zoé is besig om golwe te maak
  • Chubby addict oor Verlig se eerste
  • Roekeloos oor Die Moot
  • riyaan wilson oor Die Moot

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier