Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Kategorie Argiewe:Musiek

Klawer – Rocco de Villiers

Rocco de Villiers

Met sy geliefde klaviertreffers, oud én nuut, en die bekendstelling van sy nuwe boek, KLAWER, neem Rocco de Villiers die gehoor op ’n reis deur die klein, kleiner en kleinste dorpies van Suid-Afrika.

Gepubliseer deurRoekeloos21/05/202619/05/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Rocco de Villiers1 Kommentaar op Klawer – Rocco de Villiers

“MURE”

Mure - Shaun Tait

Breek jou mure van seer — of dit nou verlore liefde, gebreekte drome of verlore passie is.

Gepubliseer deurRoekeloos19/05/202614/05/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Shaun TaitLos kommentaar op “MURE”

Christia Visser by Die Boer

Christia Visser

Die Suid-Afrikaanse aktrise en sangeres Christia Visser skitter steeds.

Gepubliseer deurRoekeloos18/05/202614/05/2026Gepubliseer inFlieks & TV, Musiek, TeaterSleutelwoorde: Christia VisserLos kommentaar op Christia Visser by Die Boer

Fluit-Fluit Vlinders

Fluit-Fluit Vlinders - Fytjie

“Ag, dis maar wors,” sê Fytjie tong-in-die-kies. “Eerste liefde is soos ’n pakkie oepsies by ’n braai – dit hou nie lank nie. Wanneer daardie dopamien-stormloop begin bedaar, laat dit jou met ’n onbeskryflike leegheid.”

Gepubliseer deurRoekeloos17/05/202614/05/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: FytjieLos kommentaar op Fluit-Fluit Vlinders

Vyftig Apokriewe

Vyftig Apokriewe

Neil Sandilands se Vyftig Apokriewe klink soos ’n man wat diep in sy eie argiewe krap en dan besluit om nie die stof af te vee nie.

Gepubliseer deurRoekeloos15/05/202612/05/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Neil Sandilands, Quintus van RensburgLos kommentaar op Vyftig Apokriewe

Mampoer Fees 2026

Mampoer Fees

6 Junie 2026
Willem Prinsloo Museum, Pretoria-Oos

Gepubliseer deurRoekeloos14/05/202612/05/2026Gepubliseer inKuns & Ontwerp, MusiekSleutelwoorde: Mampoer Fees, Willem Prinsloo MuseumLos kommentaar op Mampoer Fees 2026

Diamonds & Diva’s

Johan Liebenberg en Charlize Berg

Johan Liebenberg en Charlize Berg span saam vir ’n onvergeetlike aand vol musiek van van die grootste manlike en vroulike kunstenaars van alle tye — met treffers van Neil Diamond, Celine Dion, Michael Bublé, Lady Gaga, Bruce Springsteen, Adele, Frank Sinatra, Tina Turner en nog vele meer.

Gepubliseer deurRoekeloos13/05/202611/05/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Charlize Berg, Johan LiebenbergLos kommentaar op Diamonds & Diva’s

Artscape word 55

Artscape

Op 19 Mei 2026 vier Artscape 55 jaar van opvoerings, transformasie en kulturele uitruiling – ‘n mylpaal wat nie net die produksies wat binne sy mure opgevoer word weerspieël nie, maar ook die verhaal van ‘n land in oorgang.

Gepubliseer deurRoekeloos12/05/202607/05/2026Gepubliseer inMusiek, TeaterSleutelwoorde: 1971, Artscape, Marlene le Roux, Nico Malan TeaterLos kommentaar op Artscape word 55

“Om Jou Weer Heel Te Maak”

Christiaan Baartman

Liefde is kragtig. Dit bou, dit genees, dit dra ons deur donker tye. Maar wat gebeur wanneer liefde alleen nie genoeg is om iemand se gebrokenheid te herstel nie? Dit is die vraag wat Christiaan Baartman met sy nuwe enkelsnit, “Om Jou Weer Heel Te Maak,” met rou eerlikheid en diep emosie ondersoek.

Gepubliseer deurRoekeloos11/05/202607/05/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Christiaan BaartmanLos kommentaar op “Om Jou Weer Heel Te Maak”

“Sy Is Die Een”

Sy is die een - Ampie

Daar is liedjies wat mens nie net hoor nie — jy voel dit. En met sy nuutste vrystelling, “Sy Is Die Een”, bewys Ampie weer hoekom sekere woorde en melodieë nooit oud word nie.

Gepubliseer deurRoekeloos09/05/202611/05/2026Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Ampie, Joe NiemandLos kommentaar op “Sy Is Die Een”

Posts pagination

Nuwer artikels 1 … 7 8 9 10 11 … 317 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • PowerBall vs PowerBall Plus: What’s the Difference?
  • Rock 4 – Ladies of Rock
  • Bafunny Bafunny 2026
  • Lente in die lug – Amira Willighagen
  • Richann Brüssow – Mielielande

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Fer oor Vergete herinneringe
  • Zoé ruk die masker af oor uitbranding en die prys van drome – Roekeloos.co.za oor Zoé is besig om golwe te maak
  • Chubby addict oor Verlig se eerste
  • Roekeloos oor Die Moot
  • riyaan wilson oor Die Moot

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier