Baie moderne popalbums verwar emosionele eerlikheid met ’n dramatiese vloermoer. Raye herinner ons met die intrapslag dat emosie stylvol kan wees.
Kategorie Argiewe:Musiek
Ma, ek skryf vir jóú …
Moedersdag met Frieda van den Heever in Ma, ek skryf vir jóú …
Die gogga bly byt
’n Re-evaluering van “Hop Hop Spinnekop” is natuurlik teen die laatte, ek weet. Maar die gogga het my sowaar nog beet. Darren, Green, Van Niekerk en Kelly laat Suid-Afrika steeds gons, of jy daarvan hou of nie.
Liefde by die Dam se Super Mega Bonanza 10de Verjaardag `n wêreldklas fees!
Liefde by die Dam is 10 jaar oud!
Die lied wat uit ’n graf gebore is
Daar is liedjies wat mooi is. Daar is liedjies wat treffers word. En dan is daar liedjies wat uit ’n plek van totale gebrokenheid gebore word – liedjies wat nie net geskryf word nie, maar oorleef word.
Brandon Miles “Vat Vas”
Brandon Miles is terug met ’n splinternuwe enkelsnit wat die hart van elke Suid-Afrikaanse kuier vasvang.
Seisoene van Deon Groot
Deon Groot se nuwe album Seisoene is ’n projek wat sy groei as kunstenaar op veerkragtige en intieme wyse vasvang.
Mimi Coertse 1932 – 2026
Die heengaan van Mimi Coertse op 93-jarige ouderdom laat ’n stilte waarin ’n hele era van Suid-Afrikaanse operakuns weerklink
“Asem In, Asem Uit”
Bekroonde sanger en liedjieskrywer Damian Beer verras aanhangers met die vrystelling van sy splinternuwe enkelsnit, “Asem In, Asem Uit.”
“Volkleurlewe”
Die talentvolle sangeres en liedjieskrywer Rhona bring kleur, lig en lewe terug na die Afrikaanse musiekbedryf met haar splinternuwe enkelsnit, “Volkleurlewe” — ’n lied wat hoop, selfontdekking en die viering van uniekheid in elke mens weerspieël.
