Deon Groot se nuwe album Seisoene is ’n projek wat sy groei as kunstenaar op veerkragtige en intieme wyse vasvang.
Sleutelwoord Argiewe:Deon Groot
Deon Groot vra vir Reën
Met sy jongste enkelsnit, “Reën”, bring Deon Groot nie net ’n lied nie, maar ’’n emosionele gebed vir die land, vir sy mense, vir boere en vir hoop.
Breek die mure
Met sy nuwe enkelsnit “Breek die Mure” deel Deon Groot nie net ’n lied nie – hy deel ’n stukkie van sy hart.
Hou my dop
Deon Groot en Jakkie Louw se enkelsnit “Hou my dop”.
Dans in Afrikaans
2025 merk ‘n spesiale mylpaal vir ons moedertaal – Afrikaans vier sy 100ste bestaansjaar.
Vat haar huistoe (na mamma toe)
Deon Groot, die geliefde Afrikaanse sanger, se nuutste enkelsnit is “Vat haar huistoe (na mamma toe)” – ‘n vrolike liedjie wat luisteraars op ’n avontuur van romanse en humor neem. Dit vertel die verhaal van ‘n enkelman op soek na sy “perfekte” lewensmaat, terwyl hy sy ouers se raad in ag neem en hulle advies …
Die Een
Sommige mense reken wanneer jy deur ander geliefd is, gee dit vir jou krag, maar om ’n ander persoon innig lief te hê, vereis waagmoed.
