Die talentvolle sangeres en liedjieskrywer Rhona bring kleur, lig en lewe terug na die Afrikaanse musiekbedryf met haar splinternuwe enkelsnit, “Volkleurlewe” — ’n lied wat hoop, selfontdekking en die viering van uniekheid in elke mens weerspieël.
Kategorie Argiewe:Musiek
Sax in Afrikaans
Na 17 jaar wat hy professioneel saksofoon speel en die wêreld deurkruis het — van Afrika tot Amerika, Europa, Nieu-Seeland en Australië — is dit vir Hiram Koopman ’n groot voorreg om weer ’n solo-show aan te bied, na sy laaste solo-optrede in 2011.
Radio Kalahari Orkes by Die Boer
Die Radio Kalahari Orkes tree vanaf 2005 op in ‘n groot verskeidenheid plekke.
Juan Boucher in Durbanville
Met ’n stem wat skuur soos honderdgrein skuurpapier kom deel Juan Boucher digterlik en opreg sy eie lewenservaring deur musiek vir die eerste keer by Die Boer.
“Die Nag” – Stephan Visagie
Met sy kenmerkende diepte en eerlikheid, keer Stephan Visagie terug met ’’n splinternuwe enkelsnit, getiteld “Die Nag” – ’n lied wat nie net sy luisteraars betower met poëtiese lirieke nie, maar ook die donkerte vier as ’n ruimte vir vrede, introspeksie en genesing.
Clarens Arts Festival 2026
24 – 27 April 2026
Clarens
Dani Villé – nuwe enkelnit en hoofrol in `n opkomende film
Die Kaapse sangeres Dani Villé het in 2025 diep spore in die Afrikaanse musieklandskap getrap met nuwe treffer- liedjies soos “Jy’s Okay”, “Ek Verkies Musiek”, en “Insane.” Sy maak ook vanjaar haar debuut as aktrise in die fliek Mêdum die Movie wat landwyd in teaters in Junie uitgereik word.
Al Kom Die Reën
Richann Brüssow, die Vrystaatse skaapboer en talentvolle liedjieskrywerse se splinternuwe enkelsnit is “Al Kom Die Reën”.
“Trouvrou”
Soos Tino dit self in een sin opsom: “Trouvrou is ’n lied oor om iemand lief te hê, selfs wanneer sy ver weg is, en steeds te glo sy is die een wat jy by jou wil hê.”
“Hoe Mooi”
Daar is liedjies wat jy hoor — en dan is daar liedjies wat jou stil maak.
