Die Radio Kalahari Orkes tree vanaf 2005 op in ‘n groot verskeidenheid plekke. Hulle het almal verskeie kere Nqorona gehad. Hulle hoof omroeper is die bekende akteur Ian Roberts wat onlangs te sien was in die gewilde Kyknet reeks Appels en Tee, ook in onlangse advertensies vir Wildebees Brandewyn. Die Radio Kalahari Orkes vat sy onvoorspelbaarheid in die ateljee op Slangfontein van hierdie Bees. Die ander Omroepers van Radio Kalahari is die vioolis Wynand Davel, wat met sy Meestersgraad in musiek by die Universiteit op Van Zylsrus onlangs bekroon is. Ruben Samuels, “The Dude” is die drommer wie se ervaaring van die “Hippy” era in Hillbrow in Johannesburg tot nou toe strek. Susie Swanepoel speel veel instrumente saam in haar sterk lieflike stem.
Die Boer teater restaurant in Durbanville op Saterdag 25 April om 20:30 en Sondagmiddag 26 April om 14:00
Kaartjies kos R280. Bespreek: 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

