Hierdie heerlike nuwe kabaret is soos ’n watertand-smulbord vol teater happies. Dis speels, uitdagend en
verbuig grense tussen genres. Met ’n ryk aanbod van kontemporêre Suid-Afrikaanse skryfwerk, skerp
humor, visuele sprankel en kamishibai (tradisionele papierteater), gaan dié produksie harte verower. Feesgangers
word uitgenooi vir ’n vars, vindingryke en onweerstaanbaar plesierige ervaring op die Suidoosterfees verhoog.

MET Bianca Flanders REGIE Jemma Kahn

29 April 20:15, 30 April 11:00, 3 Mei, 18:45, Eng, ATKV Repteater, Kaapstad, 30 min, R50

Bianca Flanders in Karamonkie
Bianca Flanders in Karamonkie

Lewer kommentaar

Leave a Reply