Met sy splinternuwe enkelsnit, “Mielielande”, nooi Richann luisteraars om terug te keer na die eenvoud van liefde, die skoonheid van die platteland en die herinneringe wat vir ’n leeftyd by ’n mens bly.
Sleutelwoord Argiewe:Richann Brüssow
Al Kom Die Reën
Richann Brüssow, die Vrystaatse skaapboer en talentvolle liedjieskrywerse se splinternuwe enkelsnit is “Al Kom Die Reën”.
Richann Brüssow bring nuwe enkelsnit uit
Richann Brüssow is ’n boer én musikant — twee roepings wat hy met eerlikheid en hart saamleef. Sy musiekloopbaan het begin op die realiteitsreeks Boer Soek ’n Vrou, waar die gewilde groep Reën ontstaan het. Hierdie ervaring het sy liefde vir musiek en storievertelling versterk, en was die begin van ’n unieke reis as kunstenaar. …
