In 2001 skryf Jak de Priester sy eerste groot treffer, Sally Williams Nougat, die lied wat die begin van ’n merkwaardige loopbaan sou wees.
Kategorie Argiewe:Musiek
Vrou, Vrouer, Vrouste
Petronel Baard en Lidi de Waal bring ‘n unieke en hartroerende produksie na die verhoog met Vrou, Vrouer, Vrouste, ’n kragtige en kunsryke kombinasie van woordkuns, musiek en lewenservaring.
Joseph Stone kry ’n Struggle-Beat
As jy iets anders as braaivleis eet op Menseregtedag wil probeer.
88
‘n Klavier het 88 note, maar selfs twéé klaviere op een verhoog is nie genoeg vir die vinnige vingers van hierdie twee Suid-Afrikaanse klavier-legendes nie.
In antwoord
Sanger-liedjieskrywer Lize Beekman keer in Maart 2026 terug na die verhoog van Die Boer met haar vertoning In antwoord.
Die Vyftigers
Die Vyftigers se technicolor sweefmat vlieg weer, vir oulaasste laas in 2026.
Hoe mooi
Daar is liedjies wat jy hoor — en dan is daar liedjies wat jou stil maak.
André Schwartz : Any Dream Will Do – My pad met Webber
Gestroop en rou. Waar begin en eindig drome? Wat doen jy wanneer die kleure van jou lewensjas begin verander?
Voel jy die son
Donkerbaai se jongste enkelsnit, “Voel jy die son,” is ’n stil, maar kragtige refleksie op intimiteit – daardie oorweldigende oomblikke wanneer twee mense so naby aan mekaar beweeg dat die wêreld om hulle begin vervaag.
Jannie du Toit en Daniellé Botes stap saam op die “Afrdraaipad”
Met “Afdraaipad” bring Jannie du Toit en Daniellé Botes ’n diep menslike, ontroerende
duet na luisteraars – ’n lied wat stadig ry, stilhou, verdwaal, en tog aanhou glo dat daar
iewers ’n afdraai is wat na vrede lei.
