Die Kaapse sangeres Dani Villé het in 2025 diep spore in die Afrikaanse musieklandskap getrap met nuwe treffer- liedjies soos “Jy’s Okay”, “Ek Verkies Musiek”, en “Insane.” Sy maak ook vanjaar haar debuut as aktrise in die fliek Mêdum die Movie wat landwyd in teaters in Junie uitgereik word.
Sleutelwoord Argiewe:Dani Villé
Dani Villé reik twee enkelsnitte uit
Dani Villé is ‘n veelsydige musikant van Kaapstad, waar sy as ‘n voltydse sangeres en liedjieskrywer floreer.
