“Rooilig Soene” is ‘n vrolike, romantiese lied oor daardie ekstra oomblikke wat ‘n mens probeer steel saam met iemand spesiaal.
Sleutelwoord Argiewe:Eugene
Kom ons word saam oud
Die gewilde Afrikaanse sanger Eugene se splinternuwe enkelsnit, “Kom Ons Word Saam Oud”, is ’n roerende liefdeslied wat die skoonheid van ware, blywende liefde vier.
