Anton Myburgh stel sy splinternuwe enkelsnit, “Lorrie man,” bekend – ’n roerende huldeblyk aan die ikoniese vragmotorbestuurders wat Suid-Afrika se paaie aandurf en die land aan die beweeg hou.
Sleutelwoord Argiewe:Anton Myburgh
Wat Verby is, is Verby
Met sy rou lirieke, diep empatie en eerlike selfondersoek bied Anton Myburgh se nuwe
enkelsnit, “Wat Verby is, is Verby”, ’n roerende oproep tot bevryding van die verlede –
en ’n herinnering dat elke dag ’n nuwe begin is.
