HoutSnaar stel ’n splinternuwe enkelsnit, “Jy Weet Net Hoe”, bekend – ’n vars en energieke vrystelling wat ’n nuwe hoofstuk vir die groep inlui.
Sleutelwoord Argiewe:Ruan Graaff
Vreemdeling – Jan Bloukaas stel nuwe album vry
Oor die afgelope paar maande het Jan Bloukaas met liedjies soos “As Ek Jou Hoor Lag” en “Sweef”, gewys dat hy besig is om sy musiekloopbaan in ’n nuwe rigting te stuur.
