Die Suid-Afrikaanse kunstenaar Benice deel haar mees persoonlike en emosionele
werk tot dusver met die vrystelling van haar nuwe enkelsnit, “Ná die Donker Nag.”
Kategorie Argiewe:Musiek
Under Cover
Frieda van den Heever, Grethe van der Merwe en Almarie du Preez deel ‘n liefde vir goeie musiek – oud en nuut – en om sáám te sing.
Bittersoet ding
Met haar eerste amptelike vrystelling, “Bittersoet Ding”, skep Anchen ’n baie goeie indruk.
Ligte. Lewe. Liefde.
Dis waar wat hulle sê – “Opposites attract”.
Oppi Dorp Fees 2026
30 & 31 Oktober 2026
Melkweg Pub & Grill (Bhs Rugby Klub), Bronkhorstspruit
Aan my sy
“Aan my sy”, die talentvolle sanger Justin Coetzee se eerste enkelsnit, vertel die storie van iemand wat net liefde en aanvaarding soek by ’n spesiale persoon, maar dat die proses nie altyd seepglad verloop nie.
Dik en Dun
Die Suid-Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer Mari Bosman maak ’n kragtige terugkeer met haar nuutste enkelsnit, Dik en Dun – ’n diep persoonlike en emosioneel eerlike lied wat die realiteite van die lewe, geloof, selftwyfel en deursettingsvermoë ondersoek.
Help my glo
Die Afrikaanse kunstenaar Logan Pietersen raak diep aan die hart met sy nuutste
enkelsnit, “Help My Glo” – ’n eerlike en introspektiewe lied wat die spanning tussen moderne lewe, innerlike soeke en geloof verken.
A Matter of Time
Laufey se A Matter of Time is die soort album wat klink asof dit uit ’n rookgevulde jazzklub van die 50’s gestap het, net om met ’n slimfoon in die hand en ’n gebroke hart in 2026 te beland.
Emo Adams & Band
Emo Adams is volksbesit en het ‘n unieke mengsel van humor en musiek.
