Die Afrikaanse kunstenaar Logan Pietersen raak diep aan die hart met sy nuutste
enkelsnit, “Help My Glo” – ’n eerlike en introspektiewe lied wat die spanning tussen moderne lewe, innerlike soeke en geloof verken.
Sleutelwoord Argiewe:Logan Pietersen
Whiskey & Water, Rooiwyn of Jy
Met sy nuwe enkelsnit, “Whiskey & Water, Rooiwyn of Jy”, neem Logan Pietersen luisteraars op ‘n emosionele reis deur liefde, verlange en hartseer.
Logan Pietersen stel ‘n emosiebelaaide musiekvideo vry
Die talentvolle sanger en liedjieskrywer, Logan Pietersen, het met sy nuutste enkelsnit – wat opgedra is aan almal wat oorsee moet werk en woon om vir hulself en hulle gesinne ’n toekoms te bou – net weereens bewys dat hy die kuns vervolmaak het om met harte te praat.
Nuwe Logan Pietersen-enkelsnit bemoedig diegene wat hulle land en mense mis
As Suid-Afrikaners is ons die afgelope paar jaar deur moeilike tye, wat baie mense genoodsaak het om in ander lande te gaan werk – ver weg van hulle mense, taal en kultuur.
