John Rock Prophet se nuwe enkelsnit, “Charlene”, is ’n bittersoet eerbetoon aan ’n
geliefde vriendin, die herinneringe wat ná verlies voortleef en die besef dat alles wat vir ons kosbaar is, slegs tydelik aan ons geleen word.