Opwindende nuus vir Suid-Afrikaanse aanhangers van Tyla. Sy bring haar APOP WORLD TOUR na Kaapstad en Johannesburg.
Sleutelwoord Argiewe:Tyla
Nog Tyla vir Jozi
Tyla se Desember-toer in Kaapstad en Pretoria was die gewildste kaartjies in plaaslike musiekmark toe dit in Oktober vinnig uitverkoop.
Tyla op ‘n Suid-Afrikaanse toer
Die Grammy-bekroonde Suid-Afrikaanse superster Tyla keer terug huis toe.
