In die feestelike gees van Aardklop bied Piet Koornhof en Tinus Botha ’n program van lighartige, strelende en prettige klassieke musiek: danse, van die makabere tot die vurige, afgewissel met die skertsende en humoreske, en selfs ’n musikale novelle of twee.

Komponiste van die “Verre Noorde tot Doer Onder” wys dat ligter emosies ewe tuis is in klassieke musiek as die meer ernstige en diepsinnige.

Musiek van Sibelius, Bennett, Benjamin, Rautavaara, Saint-Saëns, Svendsen en Falla.

* DEBUUT *

Met: Jessica Ng (sopraan), Ching Man Ho Judy (harp)

Komponiste: Franco Prinsloo en Pieter Bezuidenhout

Regie: Franco Prinsloo en Jessica Ng

Deur: Franco Prinlsoo, Pieter Bezuidenhout & Jessica Ng
Musiek, musiekregie: Franco Prinsloo en Pieter Bezuidenhout
Ontwerp en video-installasies: Sokkuan Tye
Kostuumontwerp: Chloei Hue
Vervaardiger: Franco Prinsloo

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans, Engels
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R110
Plek: kykNET Konservatorium, Potchefstroom
Datum: 3 Okt 12:00 | 4 Okt 09:30 | 5 Okt 12:30

Aardklop 2017


Pret en plesier vir viool en klavier

Piet Koornhof
Piet Koornhof


Pret en plesier vir viool en klavier


2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar