Stanley Kubrick was nie net een van die invloedrykste filmregisseurs in die geskiedenis nie, maar ook ’n skrywer, filmvervaardiger en fotograaf.
Kubrick was ’n fotograaf voor hy ’n rolprentmaker was. Dit het in 1945 begin toe die 17-jarige Kubrick ’n foto aan Look verkoop het. Hy het vanaf 1946 tot 1950 vir dié tydskrif gewerk. In die tydperk het hy die stad New York gedokumenteer in meer as 300 foto’s.





Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
