Susan Coetzer-Moolman is een van ons land se talentvolste maar onbenutte aktrises. As Daisy de Melcker, Suid-Afrika se gifmoordenares wie se verhoor op 17 Oktober 1932 begin het, het sy die volk aan die praat gehad met beheersde, berekende en intense toneelspel. Trouens, Susan en sterk karaktergedrewe rolle is sinoniem al kan sy hulle op …
Sleutelwoord Argiewe:Haydee Hollander
Kopano / Schlager / Who Cares?
Die ballette ter sprake, is die Nederlandse koreograaf Ed Wubbe se Schlager, Kaloyan Boyadjiev se opgewekte en vrolike multi-kulturele ballet Kopano, (´n mengsel van Mozart en Makeba) en die legendariese koreograaf George Balanchine se ballet Who Cares? (´n viering van New York en sy duiselingwekkende energie.) Dit is die eerste produksie van Who Cares in Suid-Afrika en ´n viering van Balanchine se geboorte ´n honderd jaar gelede.
Die Weg Uit met Francois Le Roux
In ‘n opvoering van Die Goue Seun is iets nuuts probeer met die visuele aanbieding van ‘n toneelstuk wat handel oor die lewe en werk van skrywer / digter Uys Krige.
Sugar Daddies
Die sinopsis verwys na Sugar Daddies as “´n sinistere komedie met donker ondertone”. ´n Tendens wat Ayckbourn sedert die tagtigerjare voortsit in stukke soos Small Family Business (1987) met sy temas van afpersing en moord, seksuele begeerte in The Things We Do For Love (1997) en die emosionele ineenstorting van die hoofkarakter in Woman in …
A Touch of Madness
A Touch of Madness met David Butler in die rol van die kortverhaalskrywer, Herman Charles Bosman. Die toneelstuk wat bestaan uit ´n reeks kort sketse, open met ´n besoek aan Jeppe Seuns Hoër in Johannesburg waar Bosman skoolgegaan het, gevolg deur verskillende fases van sy komplekse en dikwels melankoliese lewe soos die kortstondige paar maande …
Liefde vir Danièle Pascal
Chansonnier Danièle Pascal vier vanjaar Kersfees by the Glenafric Wildreservaat in Broederstroom buite Pretoria waar sy ook gaan optree.
“Roots” se Engelse Kersfees
Machiel Roets woon reeds sewe jaar in Londen.
Coningskos op Kersdag
Sy droom was om Springbokrugbyspeler te word, maar ‘n ernstige motorfietsongeluk het ‘n stokkie hiervoor gesteek. Jacques de Coning moes baie opofferings maak in sy lewe, en is daarom nie bietjie trots nie op sy musikale welslae waaronder die opvolgalbum Afrikaans, My Trots. Dié album het binne twee maande goue status bereik; die vinnigste nóg …
Tobie Cronje
Reeds met Willem het televisie verslaafdes geweet Tobie Cronje is vir groter dinge bestem.
Die Bank Windhoek Kunstefees
Die Bank Windhoek Kunstefees vier in 2007 sy vyfde verjaardag en prof. Aldo Behrens skryf die steeds groeiende sukses toe aan spanwerk en professionaliteit.
