Ons het Barrie Hough as kunsjoernalis en filmresensent leer ken, maar ook as een van Suid-Afrika se beste jeugromanskrywers, ´n skrywer in voeling met die spreektaal van vandag se jeug.
Sleutelwoord Argiewe:Haydee Hollander
Skemerdeuntjies
Almuir Botha, ‘n boorling van die Kaap (Brackenfell om presies te wees), is in Kaapse musiekkringe (veral) bekend as heavy-metal kitaarspeler van formaat en blues kenner.
Nagkantoor
‘n Splinternuwe CD – Nagkantoor – met die musiek van Koos du Plessis is pas in die handel uitgereik.
Fender word 50
Die Fender Stratocaster is 50 jaar oud en waak jaloers oor die geskiedenis en helde van rock musiek.
Luistergenot uit die boonste rakke
Die Ukulele orkes het sy ontstaan in 1985 gehad met die doelwit dat alle genres musiek beskikbaar is vir interpretasie, solank ‘n ukulele vir dié doel gebruik word.
‘n Huldeblyk aan Rubenstein
Van 6-9 Mei 2004, vind ‘n Klavierfees met uitvoerings, besprekings en konserte in Eilat plaas. Die fees dien as huldeblyk aan klaviermeester en pianis, Arthur Rubenstein.
Ontydig …
Die gevierde Gito Baloi, Suid-Afrikaanse baskitaarspeler en lid van die bekende groep Tananas is op 4 April in sy motor deur ‘n rower doodgeskiet.
Naturel Women
Natural Woman is ‘n gelaaide vertoning en ‘n viering van alle vroue wat die musiekwêreld oor dekades heen oorheers het.
Daisy de Melker
Sy het twee eggenotes en haar enigste kind koelbloedig vermoor. Sy is Daisy de Melker, die tweede vrou in Suid-Afrika wat gehang is weens moord.
