Sedert die insident met die verlepte roos en die kolwyntjiekoekie op Sekretaressedag, is ek passief-aggressief dikbek tussen 8 vm en 5 nm, Maandag tot Vrydag.
Sleutelwoord Argiewe:Duck Chowles
Naturel Women
Natural Woman is ‘n gelaaide vertoning en ‘n viering van alle vroue wat die musiekwêreld oor dekades heen oorheers het.