Albert Maritz en Paul Eilers
Sleutelwoord Argiewe:Haydee Hollander
Vitamin R
Rocco de Villiers het per e-pos Haydee Morgan-Hollander se vrae beantwoord oor stigmas, diskriminasie en mirakels in die moderne tyd.
Dis die lewe, moenie lag nie!
Pedro Kruger sê Marion Holm is die snaaksste mens wat hy in ‘n lang tyd ontmoet het.
Naledi Toekennings 2006
Die Naledi-pryse bekroon professionele hoofstroom-produksies wat in 2005 in Gauteng opgevoer is.
wat doen rocco de villiers vir krismis wanneer provinsiales in die poele baljaar?
“Johannesburg is fantasties oor Kersfees – al die kinders, prams (asook die grootmense s’n) is waar daar meer as vyf liter soutwater in die poeletjies staan.”
Sand en sproei vir Francois en Nicole
Akteurspaar Francois Toerien en Nicole Holm speel Suid-Afrikaanse verhoë aan die brand.
‘n “nuwe” teks vir krismis
“Woorde leer”, antwoord Paul Eilers op my vraag oor waarmee hy hom gaan besig hou oor die komende kersseisoen.
Onderhoud met Johannes Kerkorrel
deur Haydee Hollander Johannes Kerkorrel se laaste (gepubliseerde) album voor sy tragiese dood op 12 November 2002 was Die Ander Kant en hierin lê twee bitter ironieë. Die sanger wat gebrandmerk was as ‘n sell-out en ‘n politieke opportunis wou aanhangers sy sagter, poëtiese sy wys, die kant wat ‘n kunstenaar nodig het om die …
‘Net ‘n Bietjie Liefde’, vra Danie Niehaus
Grapmaker en storieverteller, natuur- en sportmens, rolmodel en aktiewe lid van verskeie liefdadigheidsorganisasies waaronder Kinderwelsyn en die Hartstigting van Suid-Afrika.
Onderhoud met JP du Plessis
JP du Plessis het sy graad in Drama- en Teaterkunde in 2003 aan die UFS voltooi en is tans besig met sy M-verhandeling.
