Tussen 1923 en 1932 het Daisy Louisa de Melker moontlik drie mans vergiftig.
Sleutelwoord Argiewe:Daisy de Melker
Daisy de Melker
Sy het twee eggenotes en haar enigste kind koelbloedig vermoor. Sy is Daisy de Melker, die tweede vrou in Suid-Afrika wat gehang is weens moord.
