Toeriste in Namibië het die afgelope tyd ’n nuwe uithangplek ontdek: in die middel van nêrens staan ’n werkende pienk yskas wat lyk asof dit uit ’n pophuis ontsnap het.
Sleutelwoord Argiewe:Bank Windhoek Kunstefees
Die Bank Windhoek Kunstefees
Die Bank Windhoek Kunstefees vier in 2007 sy vyfde verjaardag en prof. Aldo Behrens skryf die steeds groeiende sukses toe aan spanwerk en professionaliteit.
