Lord of the Dance

Die Lord of the Dance-vertoning met sy dertig dansers beloof van die mees asemrowende choreografie wat nog gesien is. Flatley se Lord of the Dance is die dansvertoning met die hoogste inkomste wêreldwyd tot op datum, met kaartjieverkope digby die $400,000,000. Sedert sy opening by The Point in Dublin in 1996, het dié dansgroep opvoerings in sowat 36 lande gehad voor ongeveer 50 miljoen mense en op elke enkele kontinent.

Michael Flatley se Lord of the Dance het meer akkolades ontvang, meer teater rekords gebreek en meer kaartjies wêreldwyd verkoop as enige soortgelyke vertonings. Flatley se credo: ‘Whenever I hear “It can´t be done, I know I´m close to success.”

skrywer: Haydee Hollander

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar