Eendag vir altyd is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 8 Februarie 1985 vrygestel is.
Sleutelwoord Argiewe:Charl van Heyningen
Met Slenterslag Na Sjanghai
Drie honderd en vyftien aande, vasgevang agter ’n vleuelklavier.
Tygerberg-kinderkoor se jaarlikse Kerskonserte
Die Tygerberg-kinderkoor hou binnekort weer sy gewilde jaarlikse Kerskonserte.
Charl van Heyningen
Charl van Heyningen, ‘n Helderberg-inwoner wat geen bekendstelling op die nasionale verhoog nodig het nie, se eerste geestelike CD – You’ll never walk alone is onlangs vrygestel. Vars verwerkings van tydlose treffers soos “Amazing Grace”, “The Holy City”, “Glory Hallelujah” en “Die Onse Vader”, is onder meer opgeneem. Charl het reeds drie baie suksesvolle CD’s …