Eendag vir altyd is ‘n Afrikaanse rolprent wat op 8 Februarie 1985 vrygestel is.
Sleutelwoord Argiewe:Eghard van der Hoven
Eghard van der Hoven
Vanoggend se koerant dra die … ek raai – dankbare nuus dat Oom Eghard dood is in sy slaap. Rustig, soos ek dink hy verdien het.