Hoe lyk die Hemel en waar is hierdie wonderskone plek waar die mense wie ons moes groet, nou woon?
Sleutelwoord Argiewe:Bles Bridges
Posduif gee nuwe lewe aan ou Bles Bridges treffer
Na ’n besige en opwindende jaar wat vertonings landswyd, sowel as openingsvertonings vir die legendariese Kip Moore ingesluit het, is die SAMA-bekroonde musiekgroep, Posduif, opgewonde om 2024 op ’n hoë noot af te sluit met ’n vars en unieke verwerking van die gewilde Bles Bridges-treffer, “Ruiter van die windjie”.
Vyfster – Die Slot
Vyfster: Die Slot is ‘n Afrikaanse rolprent wat in 1985 vrygestel is.
