’n Ware maar onbekende verhaal van die weduwee Clicquot wat die eerste egte, suiwer sjampanje ter wêreld gemaak het.
Sleutelwoord Argiewe:Lizz Meiring
Non met vakansie
Anna het op 18 as Afrikaanse, Protestantse middelklasmeisie geroepe gevoel om ’n non te word.
Vlakvarkfees 2019
Feesgangers kan hierdie jaar weer hulle veldskoene aantrek wanneer vir die derde Vlakvarkfees.
3 Susters …
Die vlug is vertraag en sy’s hoog op kalmeerpille.
Met ander woorde
Met Ander Woorde is ’n versameling sketse, stories en vertellings uit die pen van die aweregse, eiesoortige Lizz Meiring wie met haar liefde vir woorde en woordspelings die woorde uiter wat ons soms lomperig kwytraak om ons eie en ander se menslikheid te verstaan.
Oppiwater Kunstefees 2018 program
Die Oppiwater Kunstefees vaar vanjaar vanaf 15-20 April 2018 op die MSC Sinfonia vanaf Durban na Mosambiek.
Geheime taal
Die enigste taal wat vir haar sin maak, die enigste kommunikasie waarin sy veilig voel.
Nuwe Koos Roets fliek se lokprent bekendgestel
Die amptelike lokprent vir die nuwe Koos Roets film, Hoener Met Die Rooi Skoene, is pas bekendgestel.
Hoener met die rooi skoene
Dis nie ‘n kinderstorie of ‘n feëverhaal nie. Ook nie ‘n drama nie. Nee, die nuwe fliek, Hoener Met Die Rooi Skoene, is ‘n riller-komedie deur die bekende filmmaker, Koos Roets.
Twee vir die prys van een
‘n Sterbelaaide. multi-bekroonde rolverdeling in ‘n vars, slimsnaakse en verrassende komedie oor die liefde, die lewe en pynlike penaries wat onder ons neuse afspeel.
