Die KKNK Telbord, waar jy uitvind hoe die man op straat en kritici voel oor die aanbiedinge en kunstenaars. Jy kan ook twiets, Facebook-inskrywings, foto’s, video’s en berigte vanaf die fees volg.
Sleutelwoord Argiewe:Lizz Meiring
Komedies by KKNK
Die lewe marineer ‘n mens.
Sirkus
‘n Wrede dramatiese dood. Niemand buite die binnesirkel van die verligte tent weet nie, en dis hoe dit gaan bly. Maar iemand se gewete pla hom en êrens op Ermelo soek ‘n ma haar dogter.
Ben, Babsie en familie – ‘n Skaterlag, driedimensionele strokiesprent konsert
Ben, Babsie en familie beskryf die wel en weë van ’n tipiese Afrikaanse, middelklas-gesin in Hoopstad.
Pretville
Steve Hofmeyr, Lizz Meiring, Annette Engelbrecht, Emo Adams, Willem Botha, Terence Bridgett, Margit Meyer-Rödenbeck, Jakkie Louw, Kevin Leo, Pieter Koen & Carike Keuzenkamp
Ping!
Die kitaarduo CH2, Internasionale Crown of the Continent en SAMA 2012 wenners, span saam met die multibekroonde aktrise Lizz Meiring. Ping! is ’n komiese kleinkuns kitaar en klets kabaret en kombineer meesterlike musiektegniek, met meesterlike vertolkingskuns. Daar’s kitaarspel op die mees ongewone instrumente, ‘n new-age weergawe van musiek en slimsnaakse sketse, bekende klassieke kitaarstukke wat …
Daai ene met die vlerke
Het jy al ooit ‘n engel gesien, gevoel, geruik? Wat sal jy maak as jy een in jou kombuis betrap?
Kopstukke
Dié swart komedie het reeds bykans klassieke en kultusstatus bereik.
Speel
Toneel en musiek word vermeng tot ‘n nuwe teatertaal, ‘n onbekende en tog totaal verstaanbare nuwe vorm van kommunikasie.
Bymekaarkomplek vir die kunste
Die program vir die sewentiende Absa KKNK bewys dat dié fees jaarliks vernuwe, ‘n wye verskeidenheid ervarings bied en ‘n leidende rol speel in die ontwikkeling van nuwe werk vir die verhoog.
