ClemenGold en Zandvliet Wynplaas het saamgespan om seker te maak dat Robertson wyndistrik se Wacky Wine fees omskep word in ‘n vreugdebelaaide drie dag geleentheid.
Sleutelwoord Argiewe:Lizz Meiring
#KKNK Liewe Heksie : Flower Power
Levinia is ’n dollatjie wat al vir meer as 50 jaar bekoor.
Benoemings vir die 50ste Fleur du Cap-toekennings
Die benoemings vir Fleur du Cap-toekennings van 2014.
Lizz Meiring met Cheaper than roses by Aardklop
Twintig jaar gelede, skryf die dramaturg Ismail Mahomed ‘n solostuk vir die aktrise Lizz Meiring. Die drama handel oor ‘n onderwerp waaroor niemand in ons land nog steeds wil praat nie.
#Gariepfees Langpad en Lipstieks
Elke mens het bagasie. Ek praat nou nie van die emosionele bagasie nie, (daai het ons ook) ek praat van fisiese bagasie.
#KKNK Ben, Babsie en familie maak amok
Dié stuk keer terug met nuwe inhoud.
#Aardklop13 Ben, Babsie en familie
Ben, Babsie & familie, geskep in die vyftigerjare en voortdurend gepubliseer tot onlangs, is sonder
twyfel die gewildste strokiesprent nog in Rapport se geskiedenis.
verSKRIKKELik snaaks
Dis sekerlik net elke skrikkeljaar dat jy Tobie Cronjé, Lizz Meiring, Melt Sieberhagen, Karen Wessels en Hannes Brümmer saam op een verhoog sal sien.
Die kunste vier die kuns van omgee
Pretorianers, Tshwanese en Gautêngers word bederf met ‘n unieke gebeurtenis – ‘n week van ‘n reuse verskeidenheid vermaak.
Mona Lisa
Om haar 30 jaar in die vermaaklikheidsbedryf te vier, is Lizz Meiring weer op die planke met ‘n splinternuwe solostuk- Mona Lisa.
