verSKRIKKELik snaaks

Dis sekerlik net elke skrikkeljaar dat jy Tobie Cronjé, Lizz Meiring, Melt Sieberhagen, Karen Wessels en Hannes Brümmer saam op een verhoog sal sien. Elkeen van die vyf kry ’n beurt as solo-komediant met twee sketse en ’n gedeelte “stand-up”. ’n Komedieskouspel wat beloof om die lagspiere oortyd te laat werk.

Met: Tobie Cronjé, Lizz Meiring, Melt Sieberhagen, Karen Wessels & Hannes Brümmer
Vervaardiger: Kosie House of Theatre en GZ Produksies

Gariepfees 2013

Genre: Verskeidenheidkonsert – Komedie
Prys: R120
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Ouerbegeleiding, Geen o/14 (Onderwerp)
Datum: Saterdag 31 Augustus 21:00
Tydsduur: 75 min
Plek: Diamantveld Teater, Kimberley

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar