Kopstukke

Dié swart komedie het reeds bykans klassieke en kultusstatus bereik.

Reeds met die eerste produksie was dit ’n wegholsukses. Nou, 20 jaar later, word dit aangebied met die seënwense van die dramaturg en die oorspronklike spelers.

André Stolz en Lizz Meiring sal weer verskyn as die professor en sy middelklas vrou wat weens ’n motorongeluk vasgekluister is in hulle bed.

Met: Lizz Meiring en André Stoltz

Regie: Sandra Prinsloo

Teks: Jeanne Goosen

Musiek: Dawid Boverhoff

Vervaardiger: Kosie Smit

KKNK 2012

Afrikaans, Geen o/16

60 minute
R100
Oudtshoorn Courant Van Reedesaal, Oudtshoorn
31 Maart 20:00 1 April 10:00 2 April 14:30 3 April 20:00

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply