President Cyril Ramaphosa sal vandag die Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Gebaretaal onderteken tydens ’n seremonie by die Uniegebou, in Pretoria.
Sleutelwoord Argiewe:Suid-Afrika
13 Julie
Die Suid-Afrikaanse komponis Johannes Jacobus Fagan pleeg selfdood in Londen weens sy toenemende gesondheidsprobleme en die dood van sy verloofde.
8 Julie
Vasco da Gama vertrek uit Portugal om Indië rondom die suidpunt van Afrika te bereik.
7 Julie
Die Portugese seevaarder Joas da Nova vind briewe en dokumente in ’n skoen wat hang aan ’n groot melkhoutboom in vandag se Mosselbaai.
50 Years of Dance
Jazzart Dance Theatre vier vanjaar hul 50ste bestaansjaar.
11 Junie
Die Afrikaanse skrywer, digter en dramaturg NP an Wyk Louw word op Sutherland gebore.
9 Junie
Volkskas (later Absa) word as ’n koöperatiewe volksbank geregistreer, met ’n aanvangskapitaal van R1200.
31 Mei
Die Republiek van Suid-Afrika kom tot stand.
10 Mei
Die eerste amptelike TV-uitsending in Suid-Afrika vind plaas.
9 Mei
Suid-Afrika se eerste kameraklub word in Kimberley gestig met 18 lede.
