Die skroefproppie word gepatenteer.
Sleutelwoord Argiewe:1920
13 Julie
Die Suid-Afrikaanse komponis Johannes Jacobus Fagan pleeg selfdood in Londen weens sy toenemende gesondheidsprobleme en die dood van sy verloofde.
12 Julie
Die Panama-kanaal word amptelik deur die Amerikaanse president, Woodrow Wilson, geopen.