1866

Die eerste verwysing na Antjie Somers verskyn in ’n koerant.

1889

Die skroefproppie word deur Dan Rylands in Yorkshire gepatenteer.

1920

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank word gestig.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar