1920

Die Panama-kanaal word amptelik deur die Amerikaanse president, Woodrow Wilson, geopen. Die Amerikaners het die kanaal gebou. Dit is reeds op 15 Augustus 1914 in gebruik geneem, maar die opening is uitgestel weens die Eerste Wêreldoorlog.

Die Panamakanaal (Canal de Panamá) is ’n mensgemaakte kanaal van 81,6 km lank en 300 m breed deur Panama, wat die Atlantiese en Stille Oseane in Sentraal-Amerika verbind. Dit kan sowat 50 skepe per dag hanteer. Dit neem ’n skip ongeveer elf uur om deur die kanaal te vaar.

Lewer kommentaar

Leave a Reply