Corlea het nooit in 2013 gedink dat een lied haar lewe so sou verander, en steeds 10 jaar later een van die grootste treffers van haar  loopbaan wees nie.

Corlea het wel die laaste dekade geensins stilgesit nie – nuwe album, enkelsnitte, produksies, toere, oorsese reise – alles met nuutgevonde passie vir haar musiek, en aanhangers.

Kom luister na stories, staaltjies en liedjies wat haar loopbaan so suksesvol gemaak het, van Swart Koffie tot nou.

16 Julie om 20h30

Kaartjies kos R200 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Corlea
Corlea

Lewer kommentaar

Leave a Reply