Die eerste vollengte-tekenprent word vrygestel.
Sleutelwoord Argiewe:1902
31 Mei
Die Republiek van Suid-Afrika kom tot stand.
29 April
’n Skietstaking tussen 12 namiddag en sonsondergang word afgekondig vir ’n rugbywedstryd tussen die Britte en Boere op Okiep tydens die Anglo-Boereoorlog.
Die Tweede Anglo-Boereoorlog / Tweede Vryheidsoorlog
Die Tweede Anglo-Boereoorlog (Tweede Vryheidsoorlog) breek uit op 12 Oktober 1899.