1902

’n Skietstaking tussen 12 namiddag en sonsondergang word afgekondig vir ’n rugbywedstryd tussen die Britte en Boere op Okiep tydens die Anglo-Boereoorlog.

1994

Die eerste vrye algemene verkiesing waaraan alle bevolkingsgroepe mag deelneem in Suid-Afrika vind plaas. Nelson Mandela word tot president verkies.

Lewer kommentaar

Leave a Reply