So I wrote that Musical is Marc Lottering se splinternuwe stand-up.

In sy nuwe solo-stand-up vertoning deel SA se gunsteling-komediant skreeusnaakse stories terwyl hy besin oor die mal proses om tussen die wêrelde van stand-up komedie en voltydse musikante te beweeg. En soos gewoonlik sal Lottering dit vervleg met sy sienings oor die waansin van die huidige Suid-Afrikaanse lewe.

So I wrote that Musical is is by Die Boer in Durbanville van 3 tot 6 Mei 2023. Kaartjies is R190 en beskikbaar by 021 979 1911 of www.dieboer.com

Lewer kommentaar

Leave a Reply