1902

Olaf Hans Andresen word in Duitsland gebore. Hy verhuis later na Suid-Afrika. Hy is bekend vir liedere soos “My hart verlang na die Boland” en “Heidelied”.

Olaf Hans Andresen

1937

Die eerste vollengte-tekenprent word vrygestel, Walt Disney se Snow White and the Seven Dwarfs.

Lewer kommentaar

Leave a Reply