1902
Die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902 kom op ‘n end met die Vrede van Vereeniging. Die Afrikaners het onvoorwaardelik oorgegee.
1910
Die Unie van Suid-Afrika word gestig met genl. Louis Botha as premier.
1961
Die Republiek van Suid-Afrika kom tot stand met CR Swart as die eerste staatspresident.