Volkskas (later Absa) word as ’n koöperatiewe volksbank geregistreer, met ’n aanvangskapitaal van R1200.
Sleutelwoord Argiewe:Donald Duck
Donald Duck en Carl Barks
In die geskiedenis van strokiesprente word Carl Barks geloof vir die artistieke meriete van sy werk en sy vermoë om ‘n storie te kan vertel.
