1501
Die Portugese seevaarder Joas da Nova vind briewe en dokumente in ’n skoen wat hang aan ’n groot melkhoutboom in vandag se Mosselbaai. Die posboom word die eerste “poskantoor” in Suid-Afrika en doen diens vir talle dekades.