Suid-Afrika se politieke sirkus is steeds goeie vermaak. Met sy kenmerkende byt sluit Zapiro by Justice Malala aan om die jaar in die politiek te ontrafel met behulp van die beste spotprente uit sy nuutste, What Else Could Go Wrong?

Franschhoekse Letterkundefees

NG Kerk, Franschhoek
10:00 – 11:00, 16 Mei

What else could go wrong
What else could go wrong

Lewer kommentaar

Leave a Reply